TuisOpBeskikbare PosteSkoolkalenderEksamensFeesteFondsinsamelingSportSportkalenderPlakkate

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys

Vakante Poste 2023

By Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is daar tans verskeie vakante poste.

Vakante Poste in Bethal

 

Die volgende vakante vakatures is beskikbaar by Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys

*****

Skoolhoof Vakature

Vereistes:
  • B.Ed. Graad
  • SARO Lidmaatskap
  • SAPD Klaring
  • Afrikaans magtig
  • Bestuurservaring noodsaaklik
  • Moet bereid wees om psigometriese toetse af te lê
  • Predikant se kontak-besonderhede
  • Verwysings
Diensaanvaarding: Januarie 2024
Rig aansoeke aan: Die Voorsitter
E-pos adres: riffies@lantic.net
Sluitingsdatum: 30 November 2023

Vir enige verdere navrae:

Kontak die skool by:

079 527 4819

*****

Grondslagfase Onderwys

Vereistes:
  • B.Ed. Graad - Grondslagfase
  • SARO Lidmaatskap
  • SAPD Klaring
  • Afrikaans Eerste Taal
  • Predikant se kontak-besonderhede
  • Verwysings
Diensaanvaarding: Januarie 2024
Rig aansoeke aan: Die Voorsitter
E-pos adres: riffies@lantic.net
Sluitingsdatum: 30 November 2023

Vir enige verdere navrae:

Kontak die skool by:

079 527 4819

*****

Onderwys (3 poste)

Vereiste vakke vir Vakature:
  • Rekeningkunde » Gr. 7-12
  • Rekenaartoepassingstegnologie » Gr. 10 - 12
  • Ingenieurs Grafika & Ontwerp » Gr. 10-12
  • Menslike & Sosiale Wetenskap » Gr. 4-9
  • Wiskunde » Gr. 5-9
  • Wiskunde Geletterdheid » Gr. 10-12
Vereistes:
  • B.Ed. Graad - Grondslagfase
  • SARO Lidmaatskap
  • SAPD Klaring
  • Afrikaans Eerste Taal
  • Predikant se kontak-besonderhede
  • Verwysings
Diensaanvaarding: Januarie 2024
Rig aansoeke aan: Die Voorsitter
E-pos adres: riffies@lantic.net
Sluitingsdatum: 30 November 2023

Vir enige verdere navrae:

Kontak die skool by:

079 527 4819

*****

Algemene eposnavrae kan ook deur middel van die webtuiste se Navraagvorm gestuur word.

 
   

Werfkaart

     

2 Timótheüs 2:15
Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as 'n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.

 

 

 

Tuis
Op
Beskikbare Poste
Skoolkalender
Eksamens
Feeste
Fondsinsameling
Sport
Sportkalender
Plakkate



 

TuisOpBeskikbare PosteSkoolkalenderEksamensFeesteFondsinsamelingSportSportkalenderPlakkate

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023