TuisOpBeskikbare PosteSkoolkalenderEksamensFeesteFondsinsamelingSportSportkalenderPlakkate

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys
Gebeure

Sportkalender

Atletiekbeampte-afrigtingskursus

Enige persoon mag die kursus bywoon. Jy moet egter bereid wees om by AL DIE ATLETIEKBYEENKOMSTE betrokke te wees. Vir navrae kan Suzette Ernst via die kantoor gekontak word.

Paardekraal

Die Paardekraal atletiekbyeenkoms is 'n BCVO byeenkoms wat nie verpligtend is nie. Inligting betreffende die byeenkoms, wat reeds vroeg in die eerste kwartaal plaasvind, word teen die einde van die vorige jaar aan die ouers deurgegee. Vir verdere navraag kontak Suzette Ernst via die kantoor.

Filippense 1:6
omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat 'n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus;

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Beskikbare Poste
Skoolkalender
Eksamens
Feeste
Fondsinsameling
Sport
Sportkalender
Plakkate



 

TuisOpBeskikbare PosteSkoolkalenderEksamensFeesteFondsinsamelingSportSportkalenderPlakkate

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023