TuisOpBeskikbare PosteSkoolkalenderEksamensFeesteFondsinsamelingSportSportkalenderPlakkate

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys
Gebeure

Fondsinsameling

By skole is fondsinsamelingspogings van groot belang.
Vleiswerk-dae is een van Volkskool Bethal se insamelingsaksies.

Vleiswerk

Die skool is afhanklik van fondsinsamelings. Die vleiswerk-geleenthede is een van die aksies waartydens fondse geďn kan word. Daar is ongeveer 6 Vleiswerk-dae per jaar geskeduleer. Vlam Venter kry donateurs, wat die skool goedgesind is, om beeste te skenk. Ouers verwerk en verpak die vleis om aan bestellings te voldoen.

Ongeveer 2 weke voor 'n Vleiswerk-dag, word die bestelvorms per e-pos aangestuur. Die bestellings moet EEN WEEK VOOR VLEISWERK REEDS INGEDIEN WEES.

Die verwerking vind plaas by die AP Kerk (langs die skool). Vele hande maak ligte werk. Alle hulp word baie waardeer.

Ons arriveer 7:30 en werk tot ongeveer 12:00, afhangende van grootte van die bestelling. Geld vir die bestelling word direk in die skool se rekening inbetaal.

Kyk gerus op die Kalender vir beplande datums wat oa die volgende is:

4 Februarie
22 April
10 Junie
18 November

Dankie aan donateurs, medewerkers, ouers en ander wat die skool so gereeld pragtig ondersteun. Ons waardeer dit!

Galásiërs 6:9
En laat ons nie moeg word
om goed te doen nie,
want op die regte tyd
sal ons maai as ons nie verslap nie.

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Beskikbare Poste
Skoolkalender
Eksamens
Feeste
Fondsinsameling
Sport
Sportkalender
Plakkate



 

TuisOpBeskikbare PosteSkoolkalenderEksamensFeesteFondsinsamelingSportSportkalenderPlakkate

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023