WerfkaartToelatingsbeleidAansoekSkoolreëlsMeer oorGebeureNavraeKontak

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Welkom by Volkskool Bethal
 vir Christelike Onderwys

Christelike Opvoeding

Christen ouers weet dat hul kinders skatte en geskenke is wat hulle mee toevertrou is. Kinders se opvoeding bly 'n groot verantwoordelikheid. Geloofsoortuiging, kultuur, lewensbeskouing en hoe Boere-Afrikaners probleme takel en oorwin, bly alles deel van die Christelike doelwitte wat ons probeer uitleef en voluit na streef.

By Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is daar meelewing en ywer om die kinders, nie net vakke se inhoud te leer nie, maar om die kinders te lei om pragtige volwasse mense te word wat God eer en hul lewenstake met ywer sal vol staan.

Die Christelike opvoedingsmilieu, is voortreflik vir die ontwikkeling van gebalanseerde kinders met entoesiasme vir hul toekoms. Die toegewyde aandag, goeie orde en kundige opleiding lei ook na mooi kreatiwiteit, kennis en insig.

Individuele aandag bly 'n kenmerk van CVO skole en so ook by Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys.

Besoek die WERFKAART vir meer inligting oor hierdie uitmuntende skool.

 

Jesaja 26:4
Vertrou op die HERE vir ewig,
want in die Here HERE is 'n ewige rots.

 

 

 

 




Werfkaart
Toelatingsbeleid
Aansoek
Skoolreëls
Meer oor
Gebeure
Navrae
Kontak

 

WerfkaartToelatingsbeleidAansoekSkoolreëlsMeer oorGebeureNavraeKontak

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023