Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys
Aansoekvorm
Wil u graag u kind of kinders laat goedkeur
vir deelname en bywoning by Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys?
Die aansoekvorm is beskikbaar as 'n
aflaaibare
dokument
(PDF formaat). 'n
Inligtingstuk (PDF formaat) is ook beskikbaar vir aflaai.
Volg gerus ook enige van die skakels vanaf die
Werfkaart om meer van die skool te
wete te kom.
Stuur 'n
Eposnavraag as u meer inligting
in verband met toelating wil hê. Kontakbesonderhede is
beskikbaar by Kontak.
Efesiërs 6:10-11
Eindelik, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van Sy
sterkte.
Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly
teen die liste van die duiwel. |
|
|