Die Personeel by
Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys
Personeel
Leer die personeellede beter ken en sien watter vakke hulle aanbied by die skool.
|
|
|
|
|
|
|
Juffrou Louise Coetzer
Kliek die duimnael van die foto'tjie vir 'n groter weergawe
Waar is u gebore? |
Maraisburg |
Is u getroud en met wie? |
Ja, met Wennie |
Hoeveel kinders? |
2 |
Hoeveel jare gee u al skool? |
40 jaar |
Passie in die lewe? |
Om nooit hoop te verloor nie; die Here gee krag vir elke dag. |
Gunsteling vak en hoekom? |
Om kinders te leer lees. Boeke maak wêrelde oop. |
Gunsteling snoephappie? |
Sjokolade |
Wat staan vir u uit van Riffies? |
Akademies – hoë standaarde. |
|
|
|
|
Juffrou
Louise de Lange
Kliek die duimnael van die foto'tjie vir 'n groter weergawe
Waar is u gebore? |
Carolina |
Is
u getroud en met wie? |
Ja met Hendrik (Joppie) |
Hoeveel kinders? |
2 |
Hoeveel jare gee u al skool? |
39 jaar |
Passie in die lewe? |
Om met kinders te werk en om 'n goeie ma, vrou en ouma vir my familie te wees. |
Gunsteling vak en hoekom? |
Afrikaans – lief vir my taal en lekker om kinders se opstelle, gedigte, ens te merk. |
Gunsteling snoephappie? |
Ferero
Rocher sjokolade |
Wat staan vir u uit van Riffies? |
Die
spesiale gevoel van "elkeen" behoort. |
|
|
|
|
Juffrou Elzana
du Toit
Kliek die duimnael
van die foto'tjie vir 'n groter weergawe
Waar is u gebore? |
Frankfort |
Is u getroud en met wie? |
Ja, Marco |
Hoeveel kinders? |
2
dogters |
Hoeveel jare gee u al skool? |
6 jaar |
Passie in die lewe? |
Om vakansie te hou en nuwe plekke te besoek! |
Gunsteling vak en hoekom? |
Natuurlik Lewenswetenskap, dit is inligting wat nooit verander nie. |
Gunsteling snoephappie? |
Oe, beskuit! |
Wat staan vir u uit van Riffies? |
Die warm harte van die onderwysers |
|
|
|
|
Juffrou Suzette Ernst
Kliek die duimnael van die foto'tjie vir 'n groter weergawe
Waar is u gebore? |
Pretoria |
Is
u getroud en met wie? |
Ja met Werner |
Hoeveel kinders? |
4 |
Hoeveel jare gee u al skool? |
14
jaar |
Passie in die lewe? |
My gesin |
Gunsteling vak en hoekom? |
Wiskunde, dit is 'n basis vir probleemoplossing; stimuleer logiese denke. |
Gunsteling snoephappie? |
Donker sjokolade en neute |
Wat staan vir u uit van Riffies? |
Kleiner klasse |
|
|
|
|
Juffrou Lisette Lategan
Kliek die duimnael van die foto'tjie vir 'n groter weergawe
Waar is u gebore? |
Pretoria |
Is
u getroud en met wie? |
Getroud met Dries |
Hoeveel kinders? |
3 |
Hoeveel jare gee u al skool? |
14½ jaar |
Passie in die lewe? |
Boeke!!! |
Gunsteling vak en hoekom? |
Afrikaans, my Moedertaal. |
Gunsteling snoephappie? |
Sjokolade |
Wat staan vir u uit van Riffies? |
Christelike beginsels, Individualiteit en waardering vir mekaar. |
|
|
|
|
Juffrou Elizé Pretorius
Kliek die duimnael van die foto'tjie vir 'n groter weergawe
Waar is u
gebore? |
Potchefstroom |
Is u getroud en met wie? |
Ja met Ds Riaan |
Hoeveel kinders? |
Geen |
Hoeveel jare gee u al skool? |
10 jaar |
Passie in die lewe? |
Om kinders te leer van God, geloof en liefde |
Gunsteling vak en hoekom? |
Bybelonderrig en Bybelkunde – In die Woord van God is daar altyd 'n antwoord op enige vraag. |
Gunsteling snoephappie? |
Roomys en sjokolade |
Wat staan vir u uit van Riffies? |
Riffies is een groot familie, daar is altyd plek vir nog een. |
|
|
|
|
'n Lys van al die vakke word voorsien by:
Vakke
2 Timótheüs 3:16-17
Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing
in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.
|