TuisOpBuitemuursNaskoolsorgPersoneelSkoolliedSkoolwapenVakke

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Skoollied van Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys

Uit ons drang na vryheid het ons Volkskool gegroei
Afrikaner se hart, verpand aan sy land.
Met ons oog gevestig op die Bron van ons hoop
Lig uit Lig en krag uit Krag
Lig uit Lig en krag uit Krag

Rotsvas steeds geanker in die God wat ons dien
Sy genade wat ons dag na dag omvou
Oog omhoog en kragtig vooruit na ons doel
Lig uit Lig en krag uit Krag
Lig uit Lig en krag uit Krag


Kliek die duimnael vir die groter weergawe

Die PDF weergawe is ook beskikbaar.

 

Johannes 8:12
En Jesus het weer
met hulle gespreek en gesę:
Ek is die Lig van die węreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hę.

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Buitemuurs
Naskoolsorg
Personeel
Skoollied
Skoolwapen
Vakke



 

TuisOpBuitemuursNaskoolsorgPersoneelSkoolliedSkoolwapenVakke

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023