TuisOpBuitemuursNaskoolsorgPersoneelSkoolliedSkoolwapenVakke

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Skoolwapen van Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys

Beskrywing: Biddende hande en geopende Bybel omring met 'n ovaal.

Kleure:
Wit agtergrond met rooi hande en blou buitelyne. Die teks, "Krag uit Krag" is ook in blou.

Simbole:
Die wapen toon vier simbole.

Hande: Kyk op na bo, biddend vir krag
Bybel: Bron van krag, naamlik ons God en Sy Woord
Krag uit Krag: Ons krag kom vanaf die Here
Sirkels: Die een rondom die simbole en die een wat die skool se naam vertoon. Beklemtoon die eenheid

 Leuse: Krag uit Krag

 

Nehemía 1:10
Hulle is tog U knegte
en U volk wat U verlos het
deur U grote krag en deur U sterke Hand.

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Buitemuurs
Naskoolsorg
Personeel
Skoollied
Skoolwapen
Vakke



 

TuisOpBuitemuursNaskoolsorgPersoneelSkoolliedSkoolwapenVakke

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023