TuisOpSkooldragSkoolfondsSkoolorganisasieSkoolure

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys
Skoolfonds

  • Gr 0 – 3 -   R1 854-55 per maand vir 11 maande

  • Gr 4 – 6 -   R2 018-20 per maand vir 11 maande

  • Gr 7 – 12 - R2 400-00 per maand vir 11 maande

Daar is 'n R200-00 afslag per kind na die eerste kind.
Administratiewe fooi - R1000-00 per gesin (slegs op nuwe gesinne van toepassing [eenmalig])

Boekgeld

  • Gr 0 – 3 - Pakket

  • Gr 4 – 6 - BCVO Handboeke en addisionele Wiskunde handboeke

  • Gr 7 – 9 - BCVO Handboeke en addisionele Wiskunde handboeke

  • Gr 10 – 12 - BCVO Handboeke en addisionele handboeke in keusevakke

Gedurende Oktober / November word fooie vir boekgeld deur die kantoor aan ouers deurgegee. Die geld is vooruitbetaalbaar vir die nuwe jaar. Koste word sovêr as moontlik bespaar.

Johannes 15:16-17
Julle het My nie uitverkies nie,
maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly,
sodat wat julle die Vader ook al in My Naam vra,
Hy julle dit kan gee.
Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê.

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Skooldrag
Skoolfonds
Skoolorganisasie
Skoolure



 

TuisOpSkooldragSkoolfondsSkoolorganisasieSkoolure

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023