TuisOpSkooldragSkoolfondsSkoolorganisasieSkoolure

 
Opgedateer: 6  November 2023

    

 

 

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys: Skooldrag

Skool- en Sportdrag

Skooldrag

Laerskool Gr 1 – Gr 7

Somer

Dogters

 Donkerblou A-lyn romp
 Rooi en wit blokkies hemp en/of
 Wit oopknoop hemp
 Blou skoolsokkies (by Jasworth te koop)
 Swart skoene (of kaalvoet)
 Rooi trui / oortrektrui (opsioneel)

Seuns

 Grys kortbroek
 Wit oopknoop hemp
 Grys lang kouse
 Swart skoene (of kaalvoet)
 Rooi trui / oortrektrui (opsioneel)

Hoërskool Gr 8 – 12

Somer

Dogters

 Donkerblou A-lyn romp
 Rooi en wit blokkies hemp en/of
 Wit oopknoop hemp
 Blou skoolsokkies (by Jasworth te koop)
 Swart skoene (of kaalvoet)
 Rooi trui / oortrektrui (opsioneel)

Seuns

 Grys langbroek
 Wit toeknoop langmouhemp
 Skooldas
 Grys lang kouse
 Swart skoolskoene
 Rooi trui / oortrektrui (opsioneel)

Laerskool Gr 1 – Gr 7

Winter

Dogters

 Donkerblou A-lyn romp OF
 Donkerblou langbroek
 Donkerblou broekiekouse
 Wit langmouhemp
 Skooldas
 Rooi trui / oortrektrui /
 Sweetpakbaadjie
 Swart skoolskoene OF
 Skoolsweetpak met tekkies

Seuns

 Grys langbroek
 Wit langmouhemp
 Rooi trui / oortrektrui
 Grys lang kouse
 Skooldas
 Swart skoolskoene
 Skoolsweetpak met tekkies
 Donkerblou skoolbaadjie /
 Sweetpakbaadjie
 

Hoërskool Gr 8 – 12

Winter

Dogters

 Donkerblou A-lyn romp OF
 
Donkerblou langbroek
 
Donkerblou broekiekouse
 
Donker kouse saam met langbroek
 
Wit toeknoop langmouhemp
 
Skooldas
 
Rooi trui / oortrektrui
 
Donkerblou skoolbaadjie
 
Swart skoene

Seuns

 Grys langbroek
 Wit toeknoop langmouhemp
 Skooldas
 Grys lang kouse
 Swart Skoolskoene (Nie "Docs" nie)
 Rooi trui / oortrektrui
 Donkerblou skoolbaadjie

Algemene aankoop nota: Skoolkouse vir meisies kan by Jasworth in Bethal gekoop word. Truie en skoolsweetpakke kan by Heidie bestel word. Skoolbaadjies, rompe, broeke en wit hemde kan by Woolworths of enige ander verskaffer wat voorraad het, aangekoop word.

 

Sportdrag

Soos vir aktiwiteitsdae (Sien Aktiwiteitsdae).
Elke sportsoort wat deur BCVO aangebied word en wat op streeks- en nasionale vlak gedoen word, het/besit sy eie sportdrag, wat via die sportorganiseerder bestel word, sodra die leerling in die span opgeneem word. Indien 'n leerling vir 'n spesifieke jaar nie in genoemde spanne opgeneem is nie, word die sportdrag nie gedra nie.

Aktiwiteitsdae (LO)

Volgens huidige rooster vind die aktiwiteitsperiode op 'n Maandag (die twee laaste periodes) plaas.

Somer: Skoolsporthemp / Riffiehemp met donkerblou / swart sportbroekie, tekkies en skoolkouse.

Winter: Soos bo, maar skoolsweetpak kan ook gedra word, met tekkies en skoolkouse.

Slegs indien leerlinge in 'n streek- of nasionale span is, mag daardie sportsoort se klere ook tydens aktiwiteitsperiodes gedra word.

Kolossense 4:5-6
Wandel in wysheid teenoor die wat buite is,
en koop die tyd uit.
Laat julle woord altyd aangenaam wees, met
sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op
Skooldrag
Skoolfonds
Skoolorganisasie
Skoolure



 

TuisOpSkooldragSkoolfondsSkoolorganisasieSkoolure

Volkskool Bethal vir Christelike Onderwys is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2023 ** ARK Webontwerp © 2023