TuisOp •

 
Opgedateer: 24 Februarie 2022

    

 

 

Privaatskool Hoėveldrif vir CVO
bied aan:

4x4 Roete

Soos in die verlede, vra ons weer u ondersteuning vir hierdie besonder geleentheid wat deur Riffies gehou word, ten bate van ons skool. Hierdie keer is dit die 4x4 roete wat aangebied word op Bethal tydens die heerlike fees daar oor die naweek van

25 en 26 Maart 2022

Daar gaan heerlike verversings wees onder andere potjiekos, daar is etlike kunstenaars, 'n mallemeule, helikopterritte en nog meer

Kyk ook na die plakkate hieronder vir nog ander items wat aangebied word.

Vir meer inligting kontak Heidie per epos of skakel
(Tel: 079 527 4819)

Kliek die duimnael van die plakate vir 'n groter weergawe

Werfkaart

 

 

 

Tuis
Op



 

TuisOp •

Privaatskool Hoėveldrif vir CVO is 'n Nie Winsgewende Organisasie:  NPO169-007

ADSA Advertensies

ARK Webontwerp sedert 1998
ARK Web Design since 1998

arkpark.info

Kaleidoskoop

Swallow Software


Bekering

Bybelteks

'n Christen…

De Camp Courant

 ARK Web Design © 2022 ** ARK Webontwerp © 2022